’n Woordmedevoorkomsnetwerk-ontleding van die Nederlandse lirieke van Heidevolk as heidenmetaalgroep
Identification
- Clé publique
- radar:r-645721dc2afe519030394c2cca58c462
- Auteurs
- Burgert S
- Année déclarée
- 2026
- Langue déclarée
- af
- Type source
- article
- Première détection
- 2026-11-13T09:00:56.756440+00:00
- Dernière observation des métadonnées
- 2026-11-13T09:00:56.756440+00:00
- Dernière vérification HTTP
- Non effectuée
Institutions déclarées par la source
Universidade Federal de Sergipe · University of the Free State
Pays d’affiliation déclarés
BR · ZA
Résumé documentaire — langue originale
Hierdie artikel bied 'n woordmedevoorkomsnetwerk-ontleding van die Nederlandse lirieke van die heidenmetaalgroep Heidevolk met die doel om die sentrale temas en narratiewe wat hul werk definieer, bloot te lê.In die breër konteks van swaarmetaal, en spesifiek die verwante genres van Viking-en heidenmetaal, word Heidevolk as 'n unieke groep geposisioneer wat hul moedertaal en plaaslike geskiedenis van die Lae Lande gebruik om hul eie Germaanse erfenis te verken, eerder as om slegs op die Skandinawiese Vikingtydperk te fokus.Die ondersoek gebruik 'n kwantitatiewe benadering deur 'n woordmedevoorkomsnetwerk uit al sewe van die groep se vollengte albums saam te stel.Na deeglike datavoorverwerking, insluitende lemmatisering en die verwydering van stopwoorde, is die netwerk ontleed deur gebruik te maak van twee algoritmes: PageRank, om die belangrikste kernwoorde te identifiseer, en die Louvain-algoritme, om tematies verwante gemeenskappe of groepe woorde te ontdek.Die PageRank-resultate onthul kernwoorde soos land, god, volk, bloed, woud, strijd, zwaard, rijk, en aarde, wat dui op 'n duidelike fokus op geskiedenis, etnisiteit, die natuur en 'n krygersgees.Die Louvain-algoritme het hierdie woorde verder in 25 gemeenskappe georganiseer.Die klassifikasies van hierdie gemeenskappe bevestig dat Heidevolk se lirieke sentreer rondom mitologie en Legendes (Germaanse gode soos Wodan en Tiwaz), Natuur en Landskap (aarde, woud, moeder), en temas van Stryd en Konflik, onder andere met verwysing na historiese gebeure.
Identifiants
- OPENALEX
- https://openalex.org/W7225297686
- DOI
- 10.56273/1995-5928/2026/j23n2b6
Repères documentaires
- Famille documentaire
- article
- Types déclarés par les sources
- article
Les mentions d’entités ne constituent pas une preuve de reconnaissance juridique. La juridiction étudiée est distincte du pays d’affiliation des auteurs.
Sources
OpenAlex · Document 1
Citer cette référence
Burgert S. ’n Woordmedevoorkomsnetwerk-ontleding van die Nederlandse lirieke van Heidevolk as heidenmetaalgroep. 2026. https://doi.org/10.56273/1995-5928/2026/j23n2b6
JSON · CSL-JSON · BibTeX · RIS · CSV · JSON-LD ·
APA, Chicago, ISO 690 : formats bibliographiques fondés sur les champs disponibles. OSCOLA / Bluebook : données structurées uniquement ; aucune conformité juridique complète n’est revendiquée sans vérification des éléments nécessaires.
- APA
- Burgert S. (2026). ’n Woordmedevoorkomsnetwerk-ontleding van die Nederlandse lirieke van Heidevolk as heidenmetaalgroep. https://doi.org/10.56273/1995-5928/2026/j23n2b6
- Chicago
- Burgert S. ’n Woordmedevoorkomsnetwerk-ontleding van die Nederlandse lirieke van Heidevolk as heidenmetaalgroep. 2026. https://doi.org/10.56273/1995-5928/2026/j23n2b6
- ISO 690
- Burgert S. ’n Woordmedevoorkomsnetwerk-ontleding van die Nederlandse lirieke van Heidevolk as heidenmetaalgroep. 2026. https://doi.org/10.56273/1995-5928/2026/j23n2b6
Warning: Undefined array key "last_link_verified" in /home/clients/e27d81e12f04d2bfd747aa264540ac56/sites/_UDTR_APP/legal_library_reference.php on line 31
UDTR — Bibliothèque juridique mondiale des droits de la Nature. ’n Woordmedevoorkomsnetwerk-ontleding van die Nederlandse lirieke van Heidevolk as heidenmetaalgroep. Notice documentaire: https://www.declarationuniverselledesdroitsdelarbre.org/global-rights-of-nature-radar/reference/r-645721dc2afe519030394c2cca58c462/ · Dernière vérification HTTP : non effectuée
Données de cette version figée
Dossiers et relations documentaires
Rôles des sources
Source bibliographique / publication d’origine · https://doi.org/10.56273/1995-5928/2026/j23n2b6
Un lien vers une autorité ne prouve pas à lui seul une affirmation juridique. Les résumés et les textes intégraux restent soumis aux conditions de leur source.
Statut documentaire
Pertinence à examiner
Bibliothèque
Cette identité n’est pas encore intégrée à la Bibliothèque juridique.