UDTR Global Radar

UDTR Global Rights of Nature Radar

Documentary registry of records detected across the scholarly, legal and institutional infrastructures monitored by UDTR.

A global documentary infrastructure designed to achieve the broadest verifiable and scientifically defensible coverage of the Rights of Nature.

← Back to Radar

Wat maak jou mummie? 'n Oorsig van die stand van mummienavorsing aan die hand van die 8ste wêreldkongres

Identification

Public canonical key
radar:r-7c496298a23d35e7dd2433e8bc60a8b6
Authors
Slabbert, Ruhan · Swanepoel, Liani C. · Cornelius, Izak
Reported year
—
Reported language
Undetermined
Source type
publication
First detected
2026-11-13T08:47:16.838000+00:00
Last metadata observation
2026-11-13T08:47:16.838000+00:00
Last HTTP verification
Not checked

Documentary abstract — original language

<jats:p>Die doel van hierdie artikel is om opsommend al die temas en studierigtings te beskryf wat by die 8ste Wêreldkongres oor Mummienavorsing aangebied is om die huidige stand van die bestudering van mummies aan te dui. Mummies is unieke bronne van inligting oor die verlede en die studie van mummies gee ons insig in die lewens van mense uit vervloë dae en van vele kulture. Mummies het nog altyd bekoor, selfs vandag nog. Die 8ste Wêreldkongres oor Mummienavorsing is vanaf 6 tot 9 Augustus 2013 in Rio de Janeiro, Brasilië, gehou. Hierdie kongres bring wetenskaplikes bymekaar wat mummies en hul toebehore bestudeer. Die 8ste kongres het verskeie internasionaal erkende navorsers se werk deur middel van 99 referate en 45 plakkaataanbiedings ten toon gestel. Twee plakkate het selfs oor werk gehandel wat in Suider-Afrika gedoen word, naamlik die studie van antieke Egiptiese dieremummies in Iziko Museums van Suid-Afrika (Kaapstad) en die studie van die Tuli-mummie wat in Botswana gevind is. Die wetenskaplike studie van mummies is goed gevestig en toon merkwaardige groei. Die enigste kritiek teen die kongres is egter die oordrewe klem op suiwer wetenskaplike studie en dat die kulturele en sosiale interpretasie van die mummies grootliks agterweë gelaat is. Die natuur-, mediese en chemiese wetenskappe is goed verteenwoordig en die data is waardevol, maar die ware integrasie van hierdie en die sosiale wetenskappe is nog onvoldoende. 'n Meer gebalanseerde kombinasie van die verskillende dissiplines sal die waarde van so 'n kongres aansienlik verhoog.</jats:p>

Identifiers

DOI
10.17159/2224-7912/2015/v55n1a1

Documentary context

Documentary family
unknown
Source-reported types
publication
Publishers
Academy of Science of South Africa

Entity mentions are not evidence of legal recognition. Jurisdiction studied is separate from author affiliation country.

Sources

OpenAIRE · Record 1

Cite this reference

Slabbert, Ruhan; Swanepoel, Liani C.; Cornelius, Izak. Wat maak jou mummie? 'n Oorsig van die stand van mummienavorsing aan die hand van die 8ste wêreldkongres. https://doi.org/10.17159/2224-7912/2015/v55n1a1

JSON · CSL-JSON · BibTeX · RIS · CSV · JSON-LD ·

APA, Chicago, ISO 690: bibliographic formats using available fields. OSCOLA / Bluebook: structured data only; full legal citation compliance is not claimed without verification of required elements.

APA
Slabbert, Ruhan; Swanepoel, Liani C.; Cornelius, Izak. Wat maak jou mummie? 'n Oorsig van die stand van mummienavorsing aan die hand van die 8ste wêreldkongres. https://doi.org/10.17159/2224-7912/2015/v55n1a1
Chicago
Slabbert, Ruhan; Swanepoel, Liani C.; Cornelius, Izak. Wat maak jou mummie? 'n Oorsig van die stand van mummienavorsing aan die hand van die 8ste wêreldkongres. https://doi.org/10.17159/2224-7912/2015/v55n1a1
ISO 690
Slabbert, Ruhan; Swanepoel, Liani C.; Cornelius, Izak. Wat maak jou mummie? 'n Oorsig van die stand van mummienavorsing aan die hand van die 8ste wêreldkongres. https://doi.org/10.17159/2224-7912/2015/v55n1a1

Warning: Undefined array key "last_link_verified" in /home/clients/e27d81e12f04d2bfd747aa264540ac56/sites/_UDTR_APP/legal_library_reference.php on line 31

UDTR Global Rights of Nature Legal Library. Wat maak jou mummie? 'n Oorsig van die stand van mummienavorsing aan die hand van die 8ste wêreldkongres. Documentary record: https://www.declarationuniverselledesdroitsdelarbre.org/global-rights-of-nature-radar/reference/r-7c496298a23d35e7dd2433e8bc60a8b6/ · Last HTTP verification: not performed

Report a correction

Frozen-version metadata

Research dossiers and documentary relations

Source roles

Bibliographic / original publication source · https://doi.org/10.17159/2224-7912/2015/v55n1a1

An authority link alone does not verify a legal claim. Abstracts and full texts remain subject to their source terms.

Documentary status

Relevance pending

Library

This identity is not yet included in the Legal Library.

UDTR Global Rights of Nature Legal Library